Praag 2019

Praag: die mooi is oral

om die plein tot eenheid gebind

netsel geboue kleurvol in hul skoonheid,

pronk elk

met ‘n gewel kunstig versier,

swart dakke se torings

kyk uit op die gotiese mooi

ek jubel: “Die mooi is oral!”

en jou oë antwoord bly…

ons bly onversadig van die mooi

huiwer om te gaan

bly net in verwondering staan

my hand vind joune –

tussen ons kom lê

die mooi van ons eie Praag!

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.