Budapest 2019

Van al die stede wat ek al besoek het, is Budapest die heel, heel mooiste – van Parys tot Rome tot Venisië en al die ander!

Betowerende Budapest

weerskante van die Donau

getuig tydlose argitektuur

van ‘n intellek

op ‘n uitstaande vlak

strukture uitstekend beplan

kreatief versier

roep dit uit

dat insig hier

net béter was –

die mooi dus

in ‘n asemrowende klas!

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.