Boelies

Boelies

sonder ingryp kyk ‘n siek nasie

hoe die boelies dit doen:

soos hiënas op jag

kom hulle weer en weer

om telkens ‘n nuwe plan

teen die prooi in te span

die bevel aan hul “vriende”:

“Issoleer en verskeur!”

Dié vals bravade

dié gewaande mag

ontkiem in menige huis

is voorbeeld, is kultuur

wat ‘n siek nasie bang verduur

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.