Oorwinning

Oorwinning

pyle met gif

land seer in ons gemoed

kla aan: onsself, maar veral

ons naaste en U

die aanklagte is slu

die pyn pylskerp:

vol onreg en verwerp –

verblind ons om te onderskei:

leuens word feite vol seer

hits ons aan

tot sondige denke voor U!

Ons beroep ons op u almag

sodat ons wat U dien

sal sien:

die groot Ridder

laat vreesloos die gifpyle

in sy eie harnas pen

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.