Nogtans kan ons jubel

Nogtans kan ons jubel!

al gaan lê die son

vroeër op sy rug

en al sny die winter snerpend

sal die duif nogtans

tot eer van sy God

sy lof bly leef:

sierlik sal hy steeds

aan die hemel sweef

later rustig afdaal

na ‘n rypwit aarde

met lof sal hy steeds

ywerig na skaars kos soek

dankbaar buig

oor dit wat hom voed

op ‘n kaal tak sal hy nogtans

sy loflied jubel

want aan sý God

behoort alle heerlikheid

tót in ewigheid!

Habakuk 3:17-18

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.