Om lof te bring

Om lof te bring

Jan-Frederik se instink dwing haar

om Hom te loof

wat haar liefdevol versorg

haar in veiligheid borg

sy verbreek die skemerstilte:

met ‘n unieke lied

eie aan haar soort

laat sy die lof

wat aan haar Here behoort

verby die sagte koraalskemer

op en op tot by Hom sweef…

My applous is ‘n stil verwon-dering

my begeerte:

mag in my die instink

om Hom te loof

sy loflied te sing

ook só dwing

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.