Sy almag

U almag

in u almag het U hom

reeds in die dop vervolmaak:

sy lang bek sing in koraalrooi

die fyn lyfie het U in gryswit veertjies getooi

daarna het U kunstig

sy turkoois baadjie geverf

vir kontras bietjie swart ingebring

laastens is in grys steweltjies

die weerlose beentjies en voetjies geklee

daarna het U hom

sy unieke roep gegee

om aan U lof te bring

om met sy tjiep-tjierrr

u almag te besing

Advertisements

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

One thought on “Sy almag”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.