Dit wat predikante só min sê:

God wíl ons help met ons aardse lewe. Ons hoef Hom net te vra om vir ons slim planne te gee en ons denke asb tog net te bestuur.

Dit is ook waar vir ons geestelike en emosionele groei – gee oor. Vra sy hulp, sy bestuur hiervoor. Moenie moedeloos word nie. Nooi Hom elke dag om jou te help stry, te help groei. Jy hoef byvoorbeeld nie alleen te stry daarteen om ander nie te veroordeel nie. As jy op enige gebied wil groei, wil verander, vra die Heilge Gees om te help. En onthou om dankie te sê vir elke dag se hulp.

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.