Vra vir wysheid

Sy wysheid

In die lente

van liggroen, pienk en wind

kom sy op duiwe aangevlieg,

sag swewend deur blare

en sing saam met die wind

‘n fluisterende ritsellied

oor die sagte misterie

van dít wat Hy in sy hand hou

en hoe Hy haar uitdeel

aan dié

wat Hom daarvoor vra.

(San Dreyer)

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

One thought on “Vra vir wysheid”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.