Begeer God se wil




Die stappe:

1. Begeer om God se wil te
    doen. Begeer, begeer dit!

2. Vra God om jou te help om   sy wil te kan doen en jou daarin te lei.

3. Vra God om jou te help om dit  wat jy in die Bybel lees reg te verstaan.


4. Bestudeer die Bybel. Vra nadat jy gelees het vir jouself: wat is God se wil vir my volgens hierdie gedeelte?

5. Vra God om jou te help om dit waaroor jy gelees het in jou lewe toe te pas.
Begeer sy wil en kruisig jóú eie wil.

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

One thought on “Begeer God se wil”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.