Waarom tog?


Waarom tog die monsters
wat wat uit beheer
met lang vuil naels
in ons skedels grou
ons denke aanval en verteer?


Hoe lank nog hul geteister
wat ons behep herinner
aan mekaar se swakte
sonde en seer
ons daarin laat aanhou  sukkel, swem, selfs spartel?


Waarom ons met lang naels kasty
met pyngedagtes
waarin ons mekaar verdink
sonder om ooit
aan vryspraak te dink?
(San Dreyer)

Published by

httpafrikaansegedigte.wordpress.com

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

4 gedagtes oor “Waarom tog?”

Laat 'n boodskap na Dr Christa van Staden Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.