Duiwe

Donsieliefde

‘n Duif het die olyfblaar

van vrede na die ark gebring.

‘n Ander het vir Johannes

die Gees gebeeld bo Jesus

die geliefde Seun.

Nóú word ek vanaf dakke

vanuit bome

deur veertjievriende gemaan

om my donsieliefde te verklaar

aan U die Maker

van my en elke liewe duif.

(San Dreyer)

Published by

httpafrikaansegedigte.wordpress.com

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

Laat 'n boodskap na Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.