Hemelvaart

Meer

Die Heerser

aan die regterhand van God

het nie nét opgevaar –

die lammers wat teen mekaar smee

mekaar alle hel gee

is nie net só hier gelaat.

Vóór die Heilige Vaart

is die staf reddend uitgesteek:

daar was die Meester,

die uiterste Kruis,

die oorwinnende Opstanding

en daarna: die Vuurtonge.

En nou ín ons –

die Heilige Gees

‘n God om by ons te wees

maar ook by God ‘n Jesus

wat sonder ophou

vir ons pleit!

(San Dreyer)

Published by

Gedigte wat jou laat dink.

Om te dig in my taal roep my, dit dwing in my en dis lekker verby! Ek vra God om my te help dig - dus dig ons saam. Ek probeer 'n wye verskeidenheid van universele temas dek. Hoop dit sit heerlike debat aan die gang...

One thought on “Hemelvaart”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.